Lidmaatskap van die BoerVolk – ZAR 

 

 

 

Lidmaatskap betaling, is jou manier om hoofkantoor te help bestuur en meer Boere help emansipeer van RSA Inc. Wat is R80 per maand?

As jy ‘n skenking wil gee, voeg asseblief “DON” voor jobu etalingsverwysing by.

Lank Lewe die BoerVolk. 

Bel hoofkantoor om u betaling te reël. Jy is welkom om maandeliks, jaarliks te betaal. Ons vra nie, dit is vir jou om te besluit.
60 jaar en ouer. Jy het gedoen, meer as genoeg. Baie Dankie.
Vir die wat nie in die posisie is nie, ons vra niks van julle nie, onthou ons net wanneer julle weer kan.

 

083-966-3612 of hoofkantoor@zarboervolk.com 

 

 

 

 

Maak klets oop
1
Wil jy emansipeer
ZARVOERVOLK
Hi
Wil jy emansipeer