KENNISGEWING AAN ALLE REEDS- EN VOORNEMENDE ZAR GE-EMANISPEERDES

KENNISGEWING VAN BEDANKING, KOMMISSARIS EN ADMIN (OOS RAND/EKHURULENI/GAUTENG OOS)

Neem asseblief hiermee kennis dat Marthinus Smuts (ZAR Kommissaris, Oos-Rand), Sonja Smuts (Tydelike Admin, Oos-Rand) en Andriette van Tonder (Admin, Oos-Rand) bedank het uit hul poste en nie meer diensbaar sal wees met werksaamhede in die ZAR Boervolk nie. Marthinus, Sonja Smuts/van Tonder en Andriette van Tonder/ se vrywillige bedankings is deur die ZAR Tribunaal aanvaar en die ZAR Streeksraad is op Sondag 7 November 2021 in kennis gestel.

Die Oos-Rand (Ekhuruleni, Gauteng Oos) se administrasie sal, tot latere kennisgewing, behartig word deur die ZAR Hoofkantoor, by mondelikse ooreenkoms met Marius Roos. (Mayna Naude en Marius Roos het uit die BoerVolk Bedank.)

Alle reeds- en voornemende ZAR ge-emansipeerdes (ZAR Nasionale) word hiermee versoek om alle navrae, korrespondensie en opmerkings te rig aan die gemelde aan Liebrecht van Jaarsveld, ZAR Hoof Balju of Hoofkantoor kontak besonderhede as volg: 083 462 5503 / hoofkantoor@zarboervolk.com 083-966-3612

Alle reeds- en voornemende ZAR Nasionale word hiermee versoek om hul teenwoordigheid op enige sosiale media groepe naamlik Whatsapp, telegram of Facebook wat gedryf word of besit word deur bogenoemde ZAR Nationale wat bedank het te staak en hulself te wend na die amptelike ZAR sosiale media groepe op Telegram. Besonderhede oor WhatsApp groepe sal volg. So nie kan ZAR Nationale hulself wend na die amptelike ZAR webtuiste waar kontak Besonderhede beskikbaar sal wees. www.zarboervolk.com.

Slegs amptelike ZAR beamptes is geregtig om die benaaming ZAR/Emansipering of soortgelyke benaaming te gebruik  vir Sosiale platvorms, klets of informasie groepe. Slegs amptelike ZAR beamptes kan die Emansiperings proses bekragtig  en voltooi vir nie ge-Emansipeerdes. Besoek gerus ZAR Boervolk se webblad vir streek administratiewe dames.  www.zarboervolk.com

Alle ZAR Nasionale wat deur bogenoemde streek en vorige admin ge-emansipeer is moet asb met Tannie Ria Hoofkantoor 083-966-3612  hoofkantoor@zarboervolk.com in verbinding tree, om seker te maak dat hulle leers op datum, reg en volledig is. Kontak Marius of Maryna indien u enige vrae het .

Hierdie kennisgewing moet verskyn op alle ZAR groepe, amptelik en nie-amptelik.

Die ZAR moet voortgaan en ontwikkel, ons kan nie toelaat dat enige individue of groepe dit terughou nie, ongeag persoonlikhede en eiewaan.

KENNISGEWING VAN BEDANKING, KOMMISSARIS EN ADMIN (OOS RAND/EKHURULENI/GAUTENG OOS)

Maak klets oop
1
Wil jy emansipeer
ZARVOERVOLK
Hi
Wil jy emansipeer