Hofsaakbewyse 25 Julie 2021

Hofsaak-bewysstukke

Slegs Volkereg word aanvaar.

Slegs Volkereg word aanvaar.

Weer het die Cape-Dutch Afrikaner probeer om te steel wat regverdig aan die Boerevolk behoort.

Die dokumente van die hofsaak wat op 25 Julie 2021 saaknommer 01/07/2021 plaasgevind het, word twee maande na die saak beskikbaar gestel.

Hofsaak-bewysstukke

Kontak ons oor hierdie saak vir meer inligting

Nuus

EMANSIPASIE (ONTVOOGDING) EN DIE BOER

EMANSIPASIE oftewel “EMANCIPATION” is ‘n term wat baie wyd en losweg gebruik word in Suid Afrika, die afgelope paar jaar, en dit is tans weer baie hoog mode. 1. WAT IS EMANSIPASIE ? Wat beteken “emansipasie” Dit is die otvoogdingsproses waarmee bv. ‘n “minderjarige”...

Die Gelofte 16 Desember 1838

Die Gelofte is die geboorte van die Boerevolk uit die protestante. Die Gelofte 16 Desember 1838 - Die geboorte van die Boer Volk uit die protestante. Hollands “dat hy aan den Almagtigen eene gelofte doen wilde (indien allen wel wilden),—“om zoo de Heere onsde...

“Mene, mene, tekel ufarsen ..”

 "Mene, Mene, Tekel Ufarsen.." 1 Februarie 2022“Mene, mene, tekel ufarsen ..”Die oprys en val van die gewaande heersers oor die ZAR Boervolk … soos brooddeeg het hul opgerys, uitgedy en hulself grootgemaak, soos ‘n pap koek in ‘n oond het hul platgeval en gevou toe...

Eendracht maakt macht.

Ons wen met elke emansipasie